Feeds:
Bydraes
Kommentaar

Graderings toernooi 2015

Die SASF het besluit om ‘n graderings toernooi op 28 Februarie 2015 te hou.

Die toernooi gaan deur Gauteng Stoei aangebied word in die Noord Gauteng Stoeisaal (26th Street) in Menlopark.

From : Johan Smith

The SA Wrestling Federation held their AGM on Saturday the 29th of November.

The election of the Executive Committee Sub Council Chairpersons and their committees took place and here is the new committees for the 2015/2016 term of office:

Monine Smith – Assistant to the Treasurer and Secretary General
Charles Villet – Chairperson of the Officials Council
Nico Coetzee – Chairperson of the Coaches Council
Lisa Smit – Chairperson of the HSSC Council
Michael Luff – Chairperson of the Team Managers Council
Gussie Bartlett – Chairperson Media and Marketing

Official Council Members:

Herman Lourens – Vice Chairperson
Gawie de Beer – Secretary
Johan Smith – Member
Willem Giliomee – Member
Hansie Naude – Member
Elize Grobler – Member

Admin Council Members:

Festa De Beer – Vice Chairperson
Lollie van den Berg – Secretary
Alet Steenberg – Member
Ellen Crous – Member

HSS Council Members:

Makkie van dr Merwe – Vice Chairperson
Arnold Germishuizen – Secratary
Chris Pieterse – Member

Coaches Council Members:

Gertjie van der Merwe – Vice Chairperson
Esta van Zyl – Secretary
Tubby van den Heever – Member
Corrie van der Walt – Member
Bennie Labuschagne – Member
Marius Geldenhuys – Member
Markus Dekker – Member
Hansie Kruger – Member

Team Managers Council Members:

Marcel de Witt – Vice Chairperson
Irene Schutte – Secretary
Hannes Hietbrink – Member
Hein Els – Member
Marelene Meyer – Member
Elsma Venter – Member

Congratulations to everyone and good luck over the next 2 years!

Internationale kompetisies 2014

Na die verschillende Afrika kampioeinskappe was daar die commonwealth spele in Glasgow  dan die Nanjing youth olympics

Verskillende S.A. stoeiers het daaraan deelgeneem en die beste van hulle self gegee.

Below a few action pictures borrowed from various websites ( without consent )

https://i2.wp.com/media.themalaymailonline.com/images/sized/ez/wrestling_youth_olympics_2808_840_560_100.JPG

Leanco Stans O/60 against China’s Pei Xingru

https://i1.wp.com/www4.pictures.zimbio.com/gi/Reynhardt+Louw+Summer+Youth+Olympic+Games+g5v-_GNLcgsl.jpg

Elbert Lucas STEYN against ???

Reynhardt LOUW in actie

Glasgow

https://i2.wp.com/www4.pictures.zimbio.com/gi/Zumicke+Geringer+19th+Commonwealth+Games+Day+wEs2-pkiQpQl.jpg

Zumicke Geringer O/63 against Leah Wambui Ndungu of Kenya

 

 

2014_Glasgow_Jeanne-Marie Coetzer

Jeanne-Marie COETZER


Adem DIGOVICH … Could not find a picture …yet

 

https://i2.wp.com/www1.pictures.zimbio.com/gi/20th+Commonwealth+Games+Day+7+Wrestling+gpC-8Zm9FxFl.jpg
Norma GORDON against Sarah GRUNDY(Eng) in the under 58kg
Click link to read article

https://i1.wp.com/www3.pictures.zimbio.com/gi/Armando+Hietbrink+20th+Commonwealth+Games+0j4G6ALEeTul.jpg
Armando HIETBRINK bronze in the under 86kg

https://i2.wp.com/www3.pictures.zimbio.com/gi/20th+Commonwealth+Games+Wrestling+YZvp-vM9hqVl.jpg
Mpho MADI

https://i2.wp.com/www.thenational.ae/storyimage/AB/20140729/GALLERY/140729102/EP/1/8/EP-140729102.jpg&MaxW=960&imageVersion=default
Bokang MASUNYANE against Amit Amit Kumar of India  in the under  57kg

https://i2.wp.com/www.pic-centre.com/system/files/styles/large_photo/private/final/Image_MG_7912_0.jpg


Refilwe MOLONGWANA against Emily Frida Mbogo (R) of Kenya in the U68kg

https://i2.wp.com/www2.pictures.zimbio.com/gi/Mike+Grundy+20th+Commonwealth+Games+Wrestling+IHEwT98p2gkl.jpg
Gerald MEYER against Mike Grundy in the under 74kg

https://i1.wp.com/www1.pictures.zimbio.com/gi/20th+Commonwealth+Games+Day+7+Wrestling+-jLP5iIqW8Wl.jpg
Marno PLAATJIES against Sasha Madyarchyk in the under 61kg.
Click link to read article

Jevon Balfour Jevon Balfour of Canada and Terry van Rensburg of South Africa compete in the Semi Final of the 65kg Men's Wrestling at Scottish Exhibition And Conference Centre during day eight of the Glasgow 2014 Commonwealth Games on July 31, 2014 in Glasgow, United Kingdom.
Terry van RENSBURG against Jevon Balfour of Canada in the under 65kg

 

 

 

Here are some results from jan.2014 till may 2014

hier is ‘n paar uitslae van jan.2014 tot Mei 2014

2014_02_22 MSV Ope Middelburg

2014_03_01 KOSIE-REITZ

2014_03_07 NICO-VISSER

2014_03_08-SA_Cadet Junior proewe

2014_03_08-SA_Cadet Junior proewe_old

2014_03_12 NG-PRESIDENTE

2014_03_12 NG-PRES-LTDP-9-11

2014_03_14 TUKS OPE

2014_03_15_MSV_Gradering_Middelburg

2014_04_26 oos gauteng ope toornooi

2014_05_03 S-A-PRESIDENTE-S-A-MEESTERS

2014_05_10 Frank-Joubert-11-15jr

2014_05_10 Frank-Joubert-LTPD

2014_05_24 LIMPOPO-OPE

2014_06_06 NG-KADET-EN-SNR-KAMPIOENSKAPE

2014_06_07 SENTRAAL GAUTENG OPE

Meeste uitslae kom van Centurion se webwerf

Bewyse van geknoeide stoei-uitslae uit 300 nC gevind

Deur Herman Toerien op 22 April 2014

 

Navorsers het waarskynlik op die oudste dokumentêre bewys afgekom van ‘n geknoeiery met sportuitslae. Die teks van ‘n kontrak tussen die ouers van twee seuns wat aan ‘n prestige stoeitoernooi in Egipte deelgeneem het, en die eindrondte gehaal het, is pas uit antieke Grieks ontsyfer.

Die dokument dateer uit die jaar 267 na Christus.

Die kontrak het bepaal dat Demetrius sou sorg dat Nicantinous wen, vir ‘n bedrag van 3 800 dragmas (min of meer genoeg om ‘n donkie mee aan te skaf). Sou Demetrius “kontrakbreuk” pleeg en tog wen, moes hy drie talente silwer aan Ninatinious oorbetaal.

Dit is lank reeds bekend dat sportuitslae in die Romeinse tyd dikwels geknoei was, maar hierdie is die eerste knoei-kontrak wat nog opgespoor is.

Die dokument is reeds meer as ‘n eeu gelede deur argeoloë by Oxyrhynchus in Egipte gevind, maar eers onlangs getranskribeer en vertaal.

 

Nou toe nou!!!! jammer daar is nie ‘n foto van die twee nie!!!

Uit die vryheid Herald van 18-04-2914

Uitstekende stoei uitslae

Vryheid Stoei Akademie is trots op hulle stoeiers wat puik uitslae behaal het.

Elaine Rodway | 18 April 2014 10:00

 

BAIE GELUK aan die Vryheid Stoeiers wat die naweek van 12 April die volgende uitslae behaal:

Hendrik Lens (Brons); Dirk Grobler (Goud); Janus Pretorius (Goud); Rowen Badenhorst (Silwer); Pierre Grobler (Goud) en Ruhan Davel (LTDP medalje).

Die onderskeie stoeiers het hulle baie goed van hulle taak gekwyt aangesien dit maar die tweede toernooi is waar Grieks-Romeinse styl gestoei word.

Vryheid Stoei Akademie wil ook net graag die volgende instansies bedank wat dit vir die klub moontlik gemaak het om die toernooi aan te bied: Lucas Meyer Skool vir die gebruik van die skoolsaal; JMR vir ‘n fotostaatmasjien en papier en Cash and Carry Liquors vir die twee staalbaddens en ys.

Indien daar enige belangstellendes is, kontak asseblief Juan Badenhorst op 084 247 4702.

Alle stoeiers vanaf vyf jaar ouderdom is welkom.

Laerskool Helderkruin

Uit die webblad van laerskool helderkruin

Robert_Klinkenberg

 

Robert Klinkenberg Gr 2, is ’n man wat kan vasvat en sy man kan staan.  Op 12 Oktober verower hy ’n silwermedalje by die Sentraal-Gauteng Stoei Klubkampioenskappe.  Hy gaan in 2014 deelneem aan die Streekskompetisie (dit was voorheen bekend as die provinsiale kampioenskap).   Robert stoei in die 32 kg gewigsklas, maar die tipiese 8-jarige,  wat besig en bedrywig is, het ’n gunsteling TV-program, wat natuurlik WWE is, vandaar sy belangstelling in stoei.  Hy speel ook tennis en het hierdie jaar by die skool begin hokkie speel.

Ons wens Robert alles van die beste toe met sy voorbereiding vir 2014.  Ons hoop jy “stoei” jou pad oop.

Stoei Xander

Xander het hierdiejaar ‘n “drie-kuns” behaal op SA vlak.  Hy het in 3 verskillendeStoei-style deelgeneemdeur die jaar en het in al 3 style Goud (SA Kleure) gekry.

Die 1ste SA’s was op 27 April in Kaapstad.  Hier het hy in die Grieks-Romeinsestylgekompeteer.  Hierdiestylbepaaldatstoeiersslegs met die “bolyf” mag stoei.  Stoeiers mag nieaan die openente se bene of onderhulleheuperaaknie.  Hierdie is ‘n baie “harde” kompetisie en dus mag slegsstoeiersvanaf 0/13 jaar en oueraanhierdiekampioenskapdeelneem.  Hierdie is Xander se 1ste jaar as 0/13, en hy sal volgende jaar weer as 0/13 kan deelneem.

Die 2de SA’s was op 29 Junie in Kemptonpark.  Hier het hy in die Presidentestyl gekompeteer.  Hierdie styl bepaal dat stoeiers wat in dieselfde gewigsklas weeg, teen mekaar stoei, sonder inagneming van ouderdom.

Die 3de SA’s was op 6 Oktober in Pietersburg.  Hier het hy in die Jeugstylgekompeteer.  Hierdie styl bepaal dat stoeiers in dieselfde ouderdomsowel as gewigsklas moet wees, om teen mekaar te kan deelneem.

Dit is die 1ste keer wat Xander aan 3 SA’s mag deelneem, en dus was dit ‘n baie geseënde jaar vir hom, om in al 3 as kampioen te kon deurdruk.

 

Xander Coetzee ‘n Gr 6 leerder by Laerskool Helderkruin ontvang sy Suid Afrikaanse Jeug Kleure (Presidente) vir stoei. Hy was S.A. Kampioen tydens die S.A. Jeug Vrystyl  President LL Kampioenskappe wat op 29 Junie 2012 plaasgevind het, te Barnard Binnehuis Sport Saal – Kempton Park.

 

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 267 other followers

%d bloggers like this: