My naam is Hennie Myburg ek het begin stoei (1994) toe ek 9 was en opgehou 1994. Ja mens mis daai dae.
Iemand wil ‘n klub oopmaak op Lydenburg en my gekontak oor toerusting
Hul is op soek na toerusting om ‘n stoei klub in Lydeburg te open, Dit kan goed wees vir die gemeenskap enige hulp of enige raad kontak my gerus.
Kobie , ek kon niks kry oor die kabouter ope op welkom nie
maar probeer die stoei klub van Welkom of Virginia .
Ek het jou ‘n epos gestuur met hulle info

Hennie Myburg Cell: 082 660 7764
E-mail:HennieMyburg@vodamail.co.za
Kobie , ek kon niks kry oor die kabouter ope op welkom nie
maar probeer die stoei klub van Welkom of Virginia .
Ek het jou ‘n epos gestuur met hulle info
Eric
Please let me know if and when the Kabouter ope 2010 will take place in Welkom.
Regards
Kobie du Plessis
Hoe skryf ek my seuntjies in 5 Jaar en 7 Jaar?