DIE BURGER LAASTE,1 September 1993 bladsy 17:Stoei in Pretoria 01-09-1993
Stoei in Pretoria
PRETORIA. Die Suid-Afrikaanse amateur-stoeifederasie het die afgelope naweek sy jaarlikse Grieks-Romeinse-toernooi in die stoeisaal in Pretoria gehou. Die toernooi het ook gedien as proewe om ‘n span te kies wat van 25 tot 31 Oktober aan die Afrika-toernooi hier gaan deelneem. Die volgende stoeiers is vir die SA span gekies: o.48 kg: R. Dryer (OVS), N. Killian (OP); o.52 kg: J. Faul (SAW), Q. Scamaton (WT);
o.57 kg: B. Coats (OT), G. van Schalkwyk (SAW);
o.62 kg: W. Coetzee (SAP), E. Myburgh (VNT);
o.68 kg: I. Borcher (WP), E. Malherbe (OT);
o.74 kg: G. Malherbe (OT), D. de Wet (SAW);
o.82 kg: W. Putter (SAW); o.90 kg: R. van Wyk (OT), D. Jacobs (SAP);
o.100 kg: S. Brown (Nat), C. Cramer (NT);
o.130 kg: R. von Bentheim (SAW), P. Dry (Nat).
Spanbestuurder: Manie van den Berg (SOT), afrigters: Willie Richards (SWT), Luigi Morrico (SAASF). (Ben Smit)
Lewer kommentaar